Bok by die vark! Jammer oor die gehalte van die video, maar dit was met my foon geneem, en dit video is eintlik net hier vir al die mense wat daar was, en iets wou he om dit te onthou
Ek is nie seker wat die song se naam is nie, (jammer :-) ) Weereens jammer oor die gehalte van die video, maar ek dink darm nie dat dit te sleg vir 'n foon is nie!?
Jammer weereens oor die kwaliteit van die video, want dit was met my foon opgeneem. Hierdie is eintlik net vir mense wat by die vark was vir sy show, en dit net so geniet het
Bok doen 'n goeie cover van hierdie bekende song, in LONDON!! Jammer oor die gehalte van die video, maar dit is met my foon opgeneem, en eintlik net vir die mense wat daar was, en net so goeie tyd gehad het!
hierdie band is net ongelooflik, alhoewel hulle nou glad nie so lekker geraas kan maak soos Fokof nie, weet hulle verseker hoe om in Afrikaans te sing - Jonnas - jy rock skattebol!